$ads={1}
Administratiewe take direk vir direkteur, asook Dranklisensies voorberei en indien vir
- Events
- Permanente aansoeke
- Ander provinsies
- Nasionale registrasies
Minimum Vereistes:
- Matriek
- Eie Vervoer
- Afrikaans en Engels vlot praat en skryf
- Netjiese voorkoms
- Professionele kliënte diens
- Doel gedrewe
Die ideale kandidaat moet ondervinding in hierdie verband hê en ook in staat wees om digitale teken programme te bemeester om die tekeninge wat benodig word vir die aansoeke te voltooi.
Gevorderde kennis van Microsoft Office pakette sal vereis word.
Ervaring in teken programme soos CorelDraw/Inkscape sal baie voordelig wees.
Job Types: Full-time, Part-time
Part-time hours: 40 per week
Salary: R8,000.00 per month
Education:
- High School (matric) (Required)
Language:
- English (Required)
Expected Start Date: 2023/09/01
.