CASHIER
RETAIL BRITS
Purpose of the position:
The incumbent is mainly responsible for terminal sales at the retail
outlet.
The responsibilities of the position will include the following:
• The encoding of transactions
- Receiving of payments
- Cash up of daily sales
- Enhancement of client relationships
- Assistance with stock takings
- Administrative tasks that are normally required to operate a
successful retail business
Minimum requirements:
- The suitable candidate must be in possession of a senior certificate
- At least one (1) year relevant experience
- The candidate must be fully bilingual in Afrikaans and English
Skills:
- Effective communication abilities
- Must be customer-orientated
- Must be reliable and responsible
Application can only be made through NWK's website. For more information, please visit
(https:// www.nwk.co.za/careers/). For any enquiries, contact Simóne Ferreira at (018) 633
1363. Visit our Facebook page at www.facebook.com/NWKLimited.
The closing date for applications is 23 May 2023. If you are not invited for an interview within
two weeks after the closing date, consider your application unsuccessful. NWK supports the
purpose of the Employment Equity Act and gives preference to applicants from the nominated
groups. Candidates with disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill
the position.
KASSIER
RETAIL BRITS
Doel van die pos:
Die posbekleër is hoofsaaklik verantwoordelik vir terminaalverkope by die
handelswinkel.
Die verantwoordelikhede van die pos sal die volgende behels:
• Enkodering van transaksies
- Ontvangs van betalings
- Opkas van daaglikse verkope
- Bevordering van klanteverhoudinge
- Hulpverlening met voorraadopnames
- Administratiewe take wat normaalweg vereis word in die suksesvolle
bedryf van ʼn kleinhandelonderneming
Minimum vereistes:
• Die geskikte kandidaat moet in besit wees van 'n gr.12-sertifikaat
- Moet verkieslik een (1) jaar toepaslike ondervinding hê
- Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees in Afrikaans en Engels.
Vaardighede:
- Doeltreffende kommunikasie vaardighede
- Moet klantgeoriënteerd wees
- Moet betroubaar en verantwoordelik wees
Aansoek kan alleenlik gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek
asseblief (https://www.nwk.co.za/careers/). Vir enige navrae, kontak Simóne Ferreira by
(018) 633 1363. Besoek ons Facebook-blad by www.facebook.com/NWKLimited.
Die sluitingsdatum vir aansoeke is 23 Mei 2023. Indien u nie binne twee weke na die
sluitingsdatum vir `n onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK
ondersteun die oogmerk van die Wet op Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan
aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met gestremdhede word aangemoedig om
aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie.